ANNA, DOGTER VAN ENGELA VAN BENGALE

ANNA, DOGTER VAN ENGELA VAN BENGALE

by Therese Benadé

Regular price
Sold out
Sale price
R 200.00

Hierdie is die afrikaanse vertaling van Kites of Good Fortune. Die storie word vertel deur Anna de Koning, dogter van die bekende Engela van Bengale, wat ‘n slavin was in die huishouding van Jan van Riebeeck in die 17de eeu. Die Kaapse samelewing word herroep met geur en klank in hierdie boeiende verhaal van liefde en leed.

Language: Afrikaans

Format: Paperback

ISBN: 978-0-86486-671-4, 2005, 210x125mm, 256 pages

Rights: World

FREE shipping on all orders over R700.

Overseas delivery charges will be quoted separately.

Related Tags:

If you have any queries about shipping or payments please check our FAQs.